Successfully reported
+24

Appledew Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9A Leyds Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Appledew Guest House is in Standerton geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek in die dorp.

Verblyf by Appledew Guest House bestaan uit 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-stort. Daarbenewens; elke kamer het 'n privaat ingang en bevat gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n werkstasie. Verwarmers en elektriese komberse sal in die wintermaande voorsien word.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die huis beskik ook oor 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n sosiale sitkamer, 'n swembad en braaigeriewe.

'n Goed toegeruste lokaal vir konferensies, 'n intieme troue of 'n sosiale geleentheid is ook beskikbaar om te huur. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janine N
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury stay. Service was excellent, room was spacious and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Johan R
5.0
Dit was 'n aangename verblyf, ek sal definitief weer daar oornag. Die verblyf was gerieflik, veilig, goed toegerus, goed geleë.
Jun 2025
Carli E
5.0
Heerlike kuier, netjies en personeel baie vriendelik. Pragtig, skoon en netjies.
Feb 2025
Donovan C
Gesin met tieners
5.0
Very well looked after. Awesome stay, thank you. Great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marie C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very nice and comfortable guest house with all facilities. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9A Leyds Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Appledew Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9A Leyds Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIJ8Xau4Vi0CADyOE1k2Z9CMDa6yfIr3F1HakrpUT6SObyHqIe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 9A Leyds Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.937944444444 29.244861111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang