Successfully reported

Apricity Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thinus N
1 nag
5.0
Sep 2025

Ek het lekker oornag daar! 'n Baie oulike blyplek, van die vriendelike verwelkoming tot die veilige en rustige omgewing. Alles was skoon, netjies en smaakvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Baie dankie vir jou mooi review Thinus.. Yolande

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n heerlike ervaring en kan aan almal aanbeveel word. Baie lekker gebly in 'n stil omgewing met baie voëls en pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Dankie vir die mooi review, Theuns. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Yolande

Ronel D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, rustig en veilig. Yolande is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te laat tuisvoel. Kan dit 100% aanbeveel en sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Dankie vir die mooi review, Ronel. Jy's kosbaar! *Yolande

Hugh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend, skoon en goed ingerig. Yolandi is die pragtigste mens van binne en buite. Ons het 2 nagte geboek en moes dringend nog 'n plekkie kry vir my dogter en haar gesin. Yolandi het dadelik gehelp. Sy doen moeite om mense te laat tuis voel. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Baie dankie vir die mooi review. Dit was net 'n plesier om jul by ons te hê. Groete

Keith S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

What an awesome find. When you first arrive, you are met with the biggest smile from Liesie, who is only too happy to help. was brilliant with any requests. This is certainly a find to which I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Thank you for your kind review.

Wikus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike diens en netjiese gerieflike woonstel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Veilig, skoon en stylvol. Definitief waarde vir geld. Het alles wat jy nodig het. Veilig, skoon en stylvol. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik waarde vir geld en gemoed. Wonderlike verblyfopsie. Gasvry, vriendelik, baie georganiseerd en 'n pragtige opset. Ons beveel dit baie beslis aan. Dit was 'n lekker verrassing om op Apricity af te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Dankie vir die mooi review. Julle is altyd welkom.

Anke B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Smaakvol ingerig, hulle stap die ekstra myl met hulle kliënt. Lieflike plekkie, dit het ons verwagtinge oortref. Het ons vriendelik ontvang. Die eenheid het alles wat benodig word en nog meer. Ons sal definitief terugkeer hierheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Dankie, Anke. Waardeer die mooi review.

Belinda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal sonder twyfel aanbeveel vir enigeen wat in Louis Trichardt verblyf soek. Dit was ons tweede keer dat ons hier oornag het, en ons sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat akkommodasie in Louis Trichardt benodig. Beide eenhede wat ons gebruik het, was uiters netjies, skoon en presies soos op die foto's. Die tuin is pragtig versorg, en die privaat braaigeriewe by elke eenheid is 'n groot bonus. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Apricity Inn
Dankie vir die mooi review. Julle is amazing!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Hertzog Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664b5713476e335eddae95b8abf3d04a6366f24ca6e97be671e9dd8e0a3064cd87e8cd61a5c474a07dfc49e84c4bcdc432ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 163 Hertzog Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.025941209016 29.909363148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang