Successfully reported
+59

Apricity Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Hertzog Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Apricity Inn is op die eienaar se perseel in Louis Trichardt.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat per kamer bespreek word en is geskik vir 9 gaste. Apricity Kamer Een en Apricity Kamer Twee kan saam bespreek word of apart, en so ook Tranquility Kamer Een en Tranquility Kamer Twee. Elke kamer het gemaklike beddens, WiFi, TV, Netflix, lugversorging en 'n privaat ingang.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Apricity Inn is ideaal is naby die middedorp waar daar winkels, 'n paar restaurante en ander geriewe is. Die gholfbaan is 1 km van die verblyf af en gaste kan ook die voetslaan- en bergfietsry-roetes in die Soutpansberg-berge geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thinus N
5.0
Ek het lekker oornag daar! 'n Baie oulike blyplek, van die vriendelike verwelkoming tot die veilige en rustige omgewing. Alles was skoon, netjies en s...
Sien meer
Sep 2025
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike ervaring en kan aan almal aanbeveel word. Baie lekker gebly in 'n stil omgewing met baie voëls en pragtige tuine.
Sep 2025
Ronel D
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, rustig en veilig. Yolande is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te laat tuisvoel. Kan dit 100% aanbeveel en sal...
Sien meer
Aug 2025
Hugh M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, skoon en goed ingerig. Yolandi is die pragtigste mens van binne en buite. Ons het 2 nagte geboek en moes dringend nog 'n plekkie kry vir m...
Sien meer
Aug 2025
Keith S
Besigheidsreis
5.0
What an awesome find. When you first arrive, you are met with the biggest smile from Liesie, who is only too happy to help. was brillia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 163 Hertzog Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Apricity Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Hertzog Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664b5713476e335eddae95b8abf3d04a6366f24ca6e97be671e9dd8e0a3064cd87e8cd61a5c474a07dfc49e84c4bcdc432ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 163 Hertzog Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.025941209016 29.909363148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang