Successfully reported
+44

Aqua Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7B Jan Bruin Street, Gustrow, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aqua Breeze is tussen Strand en Gordonsbaai in Gustrow, en bied verblyf in 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle wat perfek is vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Elke woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, braaipan, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die stoep ontspan en die braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aqua Breeze is naby plaaslike winkels en restaurante, met die strand net 350 m ver, wat dit 'n perfekte toevlugsoord vir die hele gesin maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Waghid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7B Jan Bruin Street, Gustrow, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aqua Breeze het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7B Jan Bruin Street, Gustrow, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb0d9ec5163b048887557e3c996805574bb7855bd316dd3981980ea894991e9d9c7dc2e164d482500097969e3729b95dcfef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 7B Jan Bruin Street Gustrow 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.140304797123 18.850387949074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang