Successfully reported
+57

Aqua Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aqua Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Buccleuch, Sandton. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat naby die area se sakegeriewe en toeristebestemmings wil wees.

Daar is 5 kamers vir 2 gaste, 'n gesinskamer vir 4 en 'n woonstel vir 4. Al die kamers het 'n koningingrootte-bed en die eenhede vir 4 het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of stort-oor-bad.

Daar is 'n lessenaar, sitarea, kaste, gratis WiFi, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die woonstel het 'n kombuis met 'n mikrogolf.

Die verblyf het 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en gastesitarea met sitplek en 'n TV. Daar is 'n gedeelde stoep met sitplek en 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Mohammad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Aqua Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa30284ee703d943e7d9289358f8ddee2b45b91be526be53ef63cd9f8a07dd54471dd4fce119f8614c1133584098fce1c96b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 32 Denise Road Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.045662 28.107625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang