Successfully reported
+57

Aqua Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aqua Guest House bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal geleë is in Buccleuch, Sandton. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n oornagverblyf vir óf sakereisigers óf vakansiegangers wat naby sakegeriewe en toeriste-aantreklikhede in die area wil wees.

Hierdie eiendom bied vyf gastekamers met slaapplek vir 2, 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en 'n woonstel met slaapplek vir 4. Al hierdie kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die eenhede met slaapplek vir 4 sluit ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n sitarea, kasspasie, gratis WiFi, 'n TV, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die woonstel het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond.

Die eiendom bied 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea asook 'n gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Boonop is daar 'n gedeelde buitestoep met sitplek en 'n uitnodigende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Mohammad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Aqua Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Denise Road, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa30284ee703d943e7d9289358f8ddee2b45b91be526be53ef63cd9f8a07dd54471dd4fce119f8614c1133584098fce1c96b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 32 Denise Road Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.045662 28.107625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang