Successfully reported
+35

Aqua View 27 & 29 Guesthouse

  • Kapasiteit: 18 persone
    16 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27-29 Aqua Street, Deneysville, Vaal Dam, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R41 800 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Aqua View 27 & 29 Guesthouse is aan die oewer van die Vaaldamin die bekoorlike dorpie, Deneysville geleë. Dit is slegs 'n uur van Johannesburg af.

Die huis bied verblyf aan 16 volwassenes en beskik oor 8 slaapkamers en 7 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, waarvan 1 slaapkamer ook ’n stapelbed het. Twee van die badkamers het ’n bad en stort, en die res van die badkamers het slegs ’n stort.

Daar is 2 oopplan-kombuise elk met 'n oond, mikrogolfoond, wasmasjien en yskas-vrieskas. Daar is ook 3 luukse sitkamers met volledige DStv en 2 eetkamers. By die swembad is daar 'n selfsorgkroeg met braaigeriewe. Aqua View kan gebruik word vir klein troues, funksies, konferensies en spesiale geleenthede. Daar is veilige parkeerplek vir motors en bote.

Daar is verskeie restaurante en aktiwiteite in die area, insluitend bootry, ski, fietsry, kanovaart en visvang. Daar is 'n pretpart, die gewilde Marina Kasteel, 'n krokodil- en leeuplaas, die historiese motorfiets-museum, 3 seiljagklubs en verskeie bekende gholfbane is slegs 25 min vanaf die instansie. By Emerald Casino kan gaste dobbel, ten pin bowling speel, die Aqua Dome besoek of spa-behandelings kry. Daar is ook rotsklim, putt-putt en ’n dieretuin met 500 diere van 88 spesies.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 27-29 Aqua Street, Deneysville, Vaal Dam, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Aqua View 27 & 29 Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 41 800
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 41 800
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 41 800
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
    16 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27-29 Aqua Street, Deneysville, Vaal Dam, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f6aede357bd86116e1184015ef407b28c34e51c205968193f92b944ced28a527823745263e14ca68820dfb00415c897cbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R41 800 per nag, vir 16 mense 13 5 1 4 27-29 Aqua Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.892296 28.101047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang