Successfully reported

Aquaelberg Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verwelkomend, uitmuntende ontbyt. Ons het baie lekker gebly en sal weer gaan oorslaap. Ons gasvrou was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aileen D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Great stay. Excellent host, great place. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Our stay was awesome, the breakfast presentation very nice, and filling. The guest house is situated in a very quite place, near the mountain, very nice garden, fresh air, to breath, where's in Cape Town we not use to fresh air. We will definitely return should the need arise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Ongelooflike kliëntediens. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir ons ’n onvergeetlike naweek te maak. Rustige area aan die buiterand van die dorp, maar tog naby alles. Skoon en netjiies. Die ontbyt was baie lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Natuurskoon, rustigheid en ’n pragtige dorp! Ons is so beïndruk met die plek se rustigheid, die gasvrou se vriendelikheid en bereidwilligheid om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak! Die ontbyt was vyfster gehalte!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Denis H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Very pleasasant stay, despite the wet weather Convenient location and fascinating building with lots of space for guests. Good breakfast of smoked trout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Super. Very nice owners and perfect place to stay. Clean rooms and bathrooms. Relaxing place and great hospitality. We would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Beste diens en gasvryheid is uitstekend en die heerlikste ontbyt. Beslis wonderlike oornag verblyf. Kos is uit die boonste rakke en die eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArCORRibW0IwicQPXB7N8jYUwHAUkVBtPshGFCxhK4srdMgGFlg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Quaelberg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011369512576 20.45667335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang