Successfully reported
+35

Aquaelberg Place

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aquaelberg Place is in die dorpie Swellendam geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike groot huis met ruim en smaakvol gemeubileerde kamers met privaat balkonne tussen die bome. Gaste kan tuin-uitsigte geniet, en 'n ideale plek om te ontspan, terwyl hulle teug aan 'n komplimentêre ystee gemaak van tuisgekweekte bestanddele.

Verblyf word gebied in 3 individuele gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke gastekamer het sy eie uitgang na 'n privaat balkon of patio, en is toegerus met sekere DStv-kanale, 'n muurverwarmer, 'n plafonwaaier en gratis WiFi. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitarea met 'n pooltafel en 'n kaggel, asook 2 braai-areas. Gaste is welkom om 'n boek uit die biblioteek te kies, op die dek te sonbaai, in die hangmat te ontspan, of die lieflike tuin te geniet. Gaste het 'n keuse van 'n holistiese, kontinentale of plattelandse ontbyt. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Die dorpie Swellendam bied restaurante en museums, en elke Saterdag is daar 'n parkloop wat by die ingang van die Marloth-natuurreservaat, sowat 5 km verder, begin. Die Bontebok Nasionale Park is ongeveer 7 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquaelberg Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArCORRibW0IwicQPXB7N8jYUwHAUkVBtPshGFCxhK4srdMgGFlg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Quaelberg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011369512576 20.45667335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang