Successfully reported
+72

Aquila Private Game Reserve & Spa

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R46, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsrivier, Wes-Kaap, geleë.

Aquila Safari Lodge akkommodasie-opsies sluit standaard-, premier-, gesins- of luukse eenhede in wat die robuustheid bevat wat nodig is om die essensie van die bos-omgewing vas te vang, sonder om in te boet op luukse en gerief.

Premier-chalets is privaat geleë en is teen die heuwel ingebou. Elke eenheid is versier met alfresco rotstorte en binnenshuise kaggels. Die gesins-chalets is semi-losstaande, beskik oor klipwerk aan die buitekant en het hul eie terug-na-natuur-buitestort. Die luukse chalets is die beste geskik vir 'n oornag-, midweek- of naweekwegbreek.

Aquila het 2 groot swembaddens, elk met 'n swembadkroeg, wat oor die reservaat uitkyk. Daar is 'n groot eetarea in Afrika-styl en 2 kleiner eetareas, almal met brandende houtvure en rokerige sigaarkroeë. 'n Biblioteek, kuriowinkel en kindervermaakarea is ook beskikbaar.

Die reservaat is 'n 10 000 hektaar bewarea in die suidelike Karoo, en die tuiste van die groot 5 legendes van die wildernis; olifant, leeu, buffel, luiperd en renoster.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marizanne A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan. Dit was baie lekker, die kos, personeel en fasiliteite was eersteklas. Ons sal graag weer gaan. Baie danki...
Sien meer
Jun 2025
Tania L
Gesin met klein kinders
5.0
A memorable experience at Aquila Private Game Reserve. We had the absolute pleasure of visiting Aquila Private Game Reserve, and I cann...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mariza V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gebly. Lekker gebly. Kamers netjies. Baie kos met elke ete.
Aug 2025
Ahmed S
Gesin met tieners
4.4
Very pleasant stay. The stay was very pleasant. Just the staff pay more attention to the overseas visitors than the locals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Monique H
Saam met lewensmaat
3.8
Dit was 'n baie lekker naweek! Ons het lekker gebly, die kos was uit die boonste rakke en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek ko...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Off the R46, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquila Private Game Reserve & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R46, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e137cc3649ccec898d89a1f404191f2720edc465f5a61f8d98d29d881f5d2943b7fca3f5d4a5b5017e15d86fa605f2573e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R46 Touwsriver 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.35190051905 19.933778626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang