Successfully reported

Arabelle Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kim M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Awesome. Annette has a heart of gold and is an amazing host. She has made a little slice of paradise to share with her guests. Everything was spotless and of lovely quality, my kids loved the pool and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tesca S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly en lekker ontbyt. Pragtige, skoon, netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Gasvrou is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag
5.0
Apr 2025

Great. Great, neat and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absoluut tevrede en dankbaar. Wat 'n lieflike plek! Annette was 'n fantastiese gasvrou en mens kan die liefde in elke ding sien en ervaar! Sal enige tyd weer daar tuisgaan! Kamer is so mooi, netjies en skoon! Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Excellent and hassle free. Yes, had a great stay. Awesome hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Johannes J
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie goeie ontvangs, vriendelik, stil omgewing, veilig en skoon netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely place, Annette is a wonderful warm hostess. We really enjoyed our stay! Loved it! Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was absoluut heerlik! Baie veilig. Baie netjies, skoon en gerieflik. Die gasvrou het geen moeite ontsien om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak nie. Het verskriklik lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Comfortable, clean and value for money. I wouldn't stay anywhere else! The host is wonderful, the accommodation is clean, comfortable and always prepared for your arrival. Breakfast is delicious and caters to all dietary needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, skoon, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou, well done! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker die gerief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Mimosa Crescent, Extension 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d6cb2cbca611d82b4c8f29d7a5fb3fd2b4271d373fbfb9bf2fb2c69c1831de138da978ff80b4327a43c148c70c6c3888a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 41 Mimosa Crescent Extension 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138652492099 28.676858857672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang