Arabelle Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Mimosa Crescent, Extension 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Arabelle Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n stil, woonbuurt in Delmas, wat 74 km vanaf Johannesburg geleë is.
Verblyf word gebied in 2 en suite-gastekamers wat albei 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.
Die gastehuis bied elke oggend 'n volledige ontbyt, braaigeriewe, 'n swembad, gratis onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 41 Mimosa Crescent, Extension 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Gaste dink Arabelle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Mimosa Crescent, Extension 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang