Successfully reported
+27

Arbeidsadel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglestraat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Arbeidsadel bied selfsorgverblyf in pragtige kothuise in die dorpie Kirkwood. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na privaat en bekostigbare gehalteverblyf.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede.

Wilger Kothuis bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 'n privaat buitebraai. Dit het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, TV met DStv en gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Spekboom Kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat buitebraai. Dit het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, TV met DStv en gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Kirkwood is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis op die Groter Addo-roete 'n halfuur se ry vanaf Addo-olifantpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maria & Bennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Was awesome. Ons het baie lekker gebly. Beste plek om te ontspan.
Sep 2025
Megan S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. My verwagtinge oorskry. Baie netjies en regte mooi plekkie.
Mrt 2025
Lenie T
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en rustig. Ja, heerlik om te omring te wees van die natuur en die diere.
Mrt 2025
Raymond J
Saam met vriende
5.0
Great. Friendly host, fantastic self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Leinadu A
4.8
Dit was 'n heerlike kuier. Die chalets is pragtig en ideaal geleë oor 'n dam met eendjies wat 'n lieflike atmosfeer skep.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anglestraat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arbeidsadel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglestraat, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999702bcee2452157417b7d6aca1b019f2e5485f4840aef19d3aae3b5ab6e7e40ae729a1fc8b77ff6b39394975ae8dd0466d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Anglestraat Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.404621722848 25.441774949718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang