Successfully reported
+31

Arbeidsrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kabeljou Street, Kleinbaai, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Arbeidsrus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Kleinbaai wat see-uitsigte en 'n gerieflike verblyf aan 'n groot gesin of groep vriende bied.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 2 badkamers, elk met 'n bad of 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n binnebraai en 'n kroeg met 'n yskassie. Gaste kan op die voorstoep ontspan en die see-uitsig geniet of die buitebraaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dit is die ideale plek vir 'n ontspannende wegbreek. Gaste kan die see besoek wat lekker naby is en die dorp se trekpleisters verken.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Kabeljou Street, Kleinbaai, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arbeidsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kabeljou Street, Kleinbaai, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e73c8bd6b91eed1b032e0c54711385b5c55f392401da7480da2a142e6c723b1c2eaee534f408ea18c9a0ab304d8dca45d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 25 Kabeljou Street Kleinbaai 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.618058505728 19.351066556578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang