Arbez Home Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Jacqueline Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arbez Home Lodge is 'n hoog aangeskrewe, onafhanklike gastehuis in die residensiële voorstad The Reeds in Centurion en is geskik vir sakereisigers en individuele kliënte.
Hier sal jy onmiddellik tuis voel. Elk van die 4 en suite-gastekamers is uniek versier en bied uitsigte oor die perseel se ontwerperstuine. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is ook WiFi, wasgoeddiens, en gimnasium- en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 58 Jacqueline Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
- Gaste dink Arbez Home Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Jacqueline Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang