Successfully reported

Arcangeli Wines

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dylan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, vriendelik, rustig - sal aanbeveel vir 'n wegbreek. Bied 'n pragtige uitsig oor die berge. Sandro is vriendelik en gaan uit hulle pad om te help waar hulle kan. Sal weer daar 'n wegbreek vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sorgeloos, gerieflik en rustig. Ons het die verblyf by Sandro baie geniet. Hy is 'n ware gasheer, vanaf ons aankoms tot met die heerlike ontbyt met ons vertrek. Alles is netjies en gerieflik, en die ligging pragtig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elka S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Peaceful. Our stay there was very nice. We enjoyed every second and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en puik oornagverblyf; sal selfs oorweeg om volgende keer langer te bly. Baie rustig en het heerlik gebly. Dit is jammer die restaurant is nie oop in die aand nie, maar Sandro het 'n puik eetplek (Manny's) in Botrivier aanbeveel en selfs gebel om plek vir ons te bespreek. Die personeel was vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a lovely time and enjoyed our stay tremendously. Fantastic, everyone took great care of us and was extremely accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandro
Arcangeli Wines
Thank you, Jolene. It was a pleasure hosting you.

Jacobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit was baie aangenaam, dankie. Ek het lekker gebly, dankie. Ek beveel julle slaapplek aan vir alle reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandro
Arcangeli Wines
Baie dankie. Julle is welkom. Groete Lynette

Sanche N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. We were travelling on a bike and were exhausted. The service was quick, friendly and the accommodation was as represented: clean, comfortable, quiet and neat, just what was needed. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Despite the above, we thoroughly enjoyed our stay. We had an enjoyable stay, but we need to deduct a star for the following reasons: The main bedroom has no window or fresh air supply, which renders it technically unoccupiable. It does have an air conditioner, but that only recirculates air. There were also some intermittent sewage odours, which the host acknowledged and responded that there were issues with sewage in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandro
Arcangeli Wines
Good morning Dick Thank you for your review. We do appreciate all reviews from our guests. The smell, as I explained to your wife, came from Botrivier Town and not our farm. Citizens from SA are aware that municipalities fail to provide full services. It's a problem for everyone in town and has been addressed, and hopefully will be sorted. Luckily, it's not a regular problem. It would not be fair to penalise the establishment for something that is not controlled by us, but by our Government.

Mason V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Beautiful. Very lovely location, beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdinand En Nadia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld eenheid. Baie lekker gebly en die eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 10 Farm Roodeheuvel 430, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nfASFZnNO1X75tjs2jhHvlDnQ0upsr1ArGPucyHcGV9hI6QLP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Portion 10 Farm Roodeheuvel 430 N2 Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.234481317442 19.209040850401
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang