Arcangeli Wines
Beskrywing
Dié kamer het ’n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met ’n stort, leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met ’n tweeplaatstofie en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is lugversorging in die kamer. Die koningingrootte-kamer het 'n berguitsig, sy eie stoep, buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort asook 'n leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het lugversorging. Die gesinskamer het ook 'n berguitsig, sy eie stoep, buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte bed, 'n stort in die en suite-badkamer, sowel as 'n leefarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea bevat 'n slaapbank vir die derde gas. 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale. Die kamer het lugversorging. Ons gesinskamer het sy eie patio, buitesitplek en braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het lugversorging. Die koningingrootte-kamer het sy eie stoep, buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het lugversorging. Die suite is die ideale, romantiese wegbreekplek en het 'n berguitsig, sy eie stoep, buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 3 is 'n selfsorg-eenheid vir 'n gesin wat beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede met 1 enkel- en 1 driekwartbed ingerig is. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoofstoof, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste het ook toegang tot 'n TV in die sitarea. Hierdie eenheid bestaan ook uit 'n binne-eetarea. 'n Buitestoep en stoepmeubels met 'n staanbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige bloed-, wyn- en drankvlekke op beddegoed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Portion 10 Farm Roodeheuvel 430, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang