ArchRock Camping
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ArchRock Camping is 'n hanetreetjie van die strand af geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n strandwegbreek naby ander besienswaardighede binne die Tuinroete.
Die kampeerplekke word deur inheemse bome beskut. Elke staanplek het 'n kragpunt, 'n braaigeriewe en sommige het 'n see-uitsig. Daar is aparte, gemeenskaplike ablusieblokke vir mans en vroue, met toilette en warm water vir storte. Die kampeerplekke het toegang tot 'n gedeelde opwasarea.
ArchRock Camping is langs Enrico se restaurant geleë, waar gaste middagete en aandete kan eet. Die eiendom is ideaal geleë 15 minute se ry vanaf sentraal Plettenbergbaai, waar mens 'n verskeidenheid binne- en buitelugaktiwiteite en geriewe kan vind om te besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink ArchRock Camping het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang