Successfully reported

Log Cabin 1 @ Arends Rus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lukas G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Die verblyf was baie lekker, asemrowende uitsigte, mooi natuurskoon en vriendelik ontvang. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Baie dankie, Lukas, vir julle ondersteuning en bereidwilligheid om 'n mooi resensie te plaas - waardeer.

Riaan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie goeie opsie by Loskopdam. Die beste uitsig oor die dam vanaf die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsigte en rustige omgewing. Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Het selfs 'n paar bokkies gesien. Gasvrou en heer is baie dierbaar en altyd vriendelik en gereed om te help indien nodig. Huisies is lekker ingerig, braai area en buitestort is mooi. Sal enige iemand aanraai om daar te oornag. Mooiste sonsopkoms en ondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Dankie Annelize vir julle ondersteuning asook mooi resensie - waardeer! Was interessant om julle te ontmoet - en julle is altyd welkom in die toekoms.

Gloria H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

The surroundings were breathtaking. Definitely got some rest for my soul. Amazing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Hi Gloria - Thank you for your support and positive review - much appreciated. You're always welcome back!

Philip B
1 nag
5.0
Apr 2025

Definitely want to visit again. Lovely view. Had the best night's sleep I've had in ages. Pity my stay was so short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Hello Philip - dankie vir jou ondersteuning en mooi resensie. Altyd welkom terug.

Marilie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies, privaat en pragtig. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies, privaat en ten volle toegerus. Die area was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Hi Marilie - dankie vir julle ondersteuning en terugvoer - waardeer.

Dewald J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing views and peaceful. It was good, friendly people to greet you and welcome you, easy to get into the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Hi Dewald - Thanks for your support - always welcome back!

Hildon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties. Rus sal jou daar vind. Great. Alles net graag sal daar bly as ek die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Hi Hildon, dankie vir julle ondersteuning en terugvoer - julle is altyd welkom.

Jenny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Comfortable and well equipped, wonderful views. Extremely enjoyable in every way - very accommodating hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Rustig en lekker omgewing. Akkommodasie baie skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Dankie vir julle ondersteuning en terugvoer - waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 49 of the farm Rietvallei, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee577bf075ed1736707eb9ad84b0b5c19de5c7c0fb062b88dfaa570c6d331e66b64b6c2646ecfead92a9e5aac704a96db35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang