Successfully reported

Arendsnes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lenee S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Kwaliteit blyplek en gasvryheid. Arendsnes – kwaliteit blyplek met ’n uitstekende ligging en die warm gasvryheid van Matilda. Na die reën is Marloth Park vars en groen, met diere wat kort-kort kom besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Hi Lenee. Jy is altyd welkom. Dankie dat jy so oulike gas was.

Anton G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Altyd pragtig hier! Altyd pragtig hier! Huisie het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het al die diere geniet, so ook die stilte en naggeluide. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. So lekker om te hoor julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Diederick R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties! Baie lekker gebly! Lekker rustig en naby die rivier as mens wil gaan stap. Baie diere het by die plekkie kom inloer. Die nagapies, vlakvarke & koedoes was die hoogtepunt. Kan nie wag om weer te gaan nie! Definitief my gunsteling plek in Marloth Park!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Hi Diederick. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit maak my hart so bly om te weet hoe jy dit geniet het.

Elinda M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties, luuks, ruim, skoon, alles wat jy nodig het en meer! Heerlik gekuier, hoor seekoeie, leeus, hiënas, olifante van wildtuin af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Jy is altyd welkom, Elinda. Dankie dat jy so great gas is. Matilda.

Role V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige boswegbreek by Arendsnes. Arendsnes is presies wat jy nodig het om te ontspan en die bos ten volle te geniet – skoon, netjies en goed ingerig. Dit is naby die rivier en die diere wat gereeld kom inloer, maak dit 'n besondere ervaring. Matilda is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou, en ons sal graag weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig & netjies. Was heerlik! Baie oulike plekkie. Perfek vir twee mense. Was baie rustig. Baie diere het kom hallo sê. Nag appies was 6 op 'n slag by ons in die boom. Rustig en stil. Was lekker naby die wildtuin draad. Ons het heel naweek 'n trop leeus gesien in die wildtuin wat 'n buffel gevang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie dat jul Arendsnes so mooi opgepas en waardeer het.

Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fant. Fantastiese plek vir twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Dankie Herby. Julle is altyd welkom. Dankie dat julle sulke great gaste is.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Arendsnes
Baie dankie, Daleen. Jy is altyd welkom. Maak my hart bly om te weet jy het rustig gekuier.

Euniece V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Als wat jy nodig het. Netjies en skoon. Pragtige ruim badkamer. Lieflike plekkie. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Matilda
Arendsnes
Hi James. Dankie vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Matilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63529dc611e58297998e2476bb094c24b08cd5dcfe797cda5aabb4cf4e0d499351a95484d7053137df735c45664cdca8a6ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 840 nouVanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 3341B Seekoei Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340825570614 31.811479513878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang