Successfully reported
+43

Arendsnes

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Aug 2026.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
  • Vanaf R1 840 R1 196 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arendsnes is 'n moderne selfsorghuis in Marloth Park, Mpumalanga. Dié vakansiehuis is perfek vir 'n paartjie wat graag die suidelike deel van die Krugerwildtuin wil besoek of net in die bos wil ontspan.

Die huis beskik oor 'n ruim, lugversorgde slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die huis beskik oor 'n binne- en buitebraai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Marloth Park het 'n wye verskeidenheid voëls en wild. Gaste kan ook verskeie restaurante in die omgewing besoek en die Bosveld Atlantis Waterpark geniet. Daar is baie staproetes om te verken asook fietse om te huur. Die Krugerwildtuin en Lionspruit is ook gewild onder gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lenee S
5.0
Kwaliteit blyplek en gasvryheid. Arendsnes – kwaliteit blyplek met ’n uitstekende ligging en die warm gasvryheid van Matilda. Na die reën is Marloth P...
Sien meer
Okt 2025
Anton G
Besigheidsreis
5.0
Altyd pragtig hier! Altyd pragtig hier! Huisie het alles wat mens nodig het.
Sep 2025
Suzette M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het al die diere geniet, so ook die stilte en naggeluide. Baie lekker gebly, baie dankie.
Sep 2025
Diederick R
5.0
Fantasties! Baie lekker gebly! Lekker rustig en naby die rivier as mens wil gaan stap. Baie diere het by die plekkie kom inloer. Die nagapies, vlakvar...
Sien meer
Aug 2025
Elinda M
5.0
Fantasties, luuks, ruim, skoon, alles wat jy nodig het en meer! Heerlik gekuier, hoor seekoeie, leeus, hiënas, olifante van wildtuin af.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
  • Gaste dink Arendsnes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 840
R 1 840 R 1 196
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63529dc611e58297998e2476bb094c24b08cd5dcfe797cda5aabb4cf4e0d499351a95484d7053137df735c45664cdca8a6ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 840 nouVanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 3341B Seekoei Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340825570614 31.811479513878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang