Arendsnes Fly Fishing Resort
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Oorbietjes Street, Lindequesdrift, 30 km from Vanderbijlpark, 1911, Noordwes
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Arendsnes is 'n kunsvlieghengel-oord geleë op die Vaalrivier, ongeveer 30 km vanaf Vanderbijlpark en Parys, en 90 km vanaf Johannesburg. Die oord bied 'n verskeidenheid chalets om van te kies.
Verblyf word gebied in 2-slaap-eenhede, 4-slaap-eenhede en 'n 10-slaap-eenheid, asook 'n kampeer- en karavaanstaanplek. Drie van die 2-slaapeenhede het toegang tot ablusieblokgeriewe, en die ander 2 het toegang tot hul eie stort en toilet. Drie van die 4-slaapeenhede is toegerus met TV's, en die 10-slaapplek-eenheid het toegang tot 'n kombuis en 'n leefarea.
Die oord bied 'n swembad en trampoliens, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die oord het ook 'n 24-uur-ontvangs, en 'n konferensiesaal wat 80 gaste vir konferensies of troues kan akkommodeer. Gaste kan swem, visvang en fietsry op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Oorbietjes Street, Lindequesdrift, 30 km from Vanderbijlpark, 1911, Noordwes
- Gaste dink Arendsnes Fly Fishing Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Oorbietjes Street, Lindequesdrift, 30 km from Vanderbijlpark, 1911, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang