Successfully reported
+8

Arendsnes

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Arendsnes bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarings- en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Arendsnes beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die ander badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese toebehore. Gaste het toegang tot 'n TV met sekere DStv-kanale, braaigeriewe en gratis WiFi.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in die area in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Arendsnes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3646 Soenie Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce0376ea81e7a0ba4fa63496122d704faa4a0b9c40f5ea40aed4bae53f419cad0ef4db34b324714c8aff46fd2031e19a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 10 5 1 4 3646 Soenie Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34619220683 31.806263243794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang