Successfully reported

Arendsnest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Pauline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekuier. Andrinette is 'n uitstekende gasvrou! Ons het baie lekker gebly in Arendsnest en selfs witkruisarende gesien! Dankie vir 'n skoon en netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Die beddens is puik met genoeg warm goed. Ons sal Arendsnest beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf, heerlike warm en ligte donsduvets teen die winterkoue. Andrinette het ons van die begin welkom laat voel. Ons het Witkruisarend gekies en dit was netjies en mooi ingerig. Gewoonlik, as mens by 'n vreemde plek kom, is die matras mos nie dieselfde as jou huis se nie, maar hier het ons 'huis' gevoel. 'n Spesiale dankie vir daardie warm en ligte donsduvets van jou, dit was winter en baie koud, daarom was dit 'n wenner. As ons weer nodig het om in Springbok oor te bly, bespreek ons weer by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Stars 10 of 5 . I am very glad of Arendnest service. I just recommend them to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemsie D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vriendelike diens, heerlike kamer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie vriendelik ontvang en heerlik ontspan en lekker gerus en geslaap na 'n lang pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Our stay was very comfortable. Very convenient place for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Comfortable and lovely hostess. Very pleasant in that there was a misunderstanding with our booking at Springbok. Arensnest had 2 nights available which we wholeheartedly appreciated. The only area that we found frustrating was the sliding door to the bathroom. It had a notice, handle with care. Despite us doing so, it came off the rails. Being a handyman, I was able to get it sorted but eventually, we just gave up. The rail needs to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Dankie vir 'n lekker kuier. Baie vriendelik en hartlik ontvang. Netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het. Perfekte oornag akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvona H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker. Baie lekker, maar sal verkies 'n hek agter my voertuig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L.p. V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Vriendelike ontvangs. Lekker gebly ten spyte van kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrinette
Arendsnest
Baie dankie Paul vir jul positiewe terugvoer ten spyte van kragonderbreking. Gelukkig het ons intussen 'n kragopwekker aangeskaf, so kragonderbrekings is nou iets van die verlede. Kom kuier gerus weer. Julle was 5 ster gaste. Vriendelike groete Andrinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jurie Kotze Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a51a2bd944f37a2d7bb7526832adda68442a7acf643f99fb053906466626c5a173c6bd8eead6eca0f577bc3a1d1a0df9fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 21 Jurie Kotze Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.67608449767 17.886494923005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang