Arendzicht
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 119 Voortrekker Road, Lambert's Bay, West Coast, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Arendzicht-woonstelle bied panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand in Lambertsbaai geleë. Lambertsbaai bied ideale waters vir seil, branderplankry, visvang en seilplankry. Die kusdorpie lê reg teen die Weskus, nie ver van Clanwilliam af nie en net 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Gaste kan die verskeie opelugrestaurante geniet wat onvergeetlike tradisioneel voorbereide seekos reg langs die kuslyn bied.
Die verblyf is selfsorg en beskik oor 6 eenhede wat tot 28 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf net 'n stort, 'n oopplan-eetarea, 'n sitkamer en binnebraaigeriewe.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, WiFi en konferensiegeriewe in.
Die verblyf het sonpanele vir al ons eenhede sodat gaste 'n ononderbroke kragtoevoer kan geniet.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, swem, tennis en wildkyk in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 106
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 119 Voortrekker Road, Lambert's Bay, West Coast, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Arendzicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 119 Voortrekker Road, Lambert's Bay, West Coast, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang