Successfully reported
+30

Argyll B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Raubenheimer Drive, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Argyll B&B is 'n bekoorlike Skots-geïnspireerde B&B en is in die dorpie Oudtshoorn geleë. Die pragtige dorpie, geleë langs die bekende Kaapse Roete 62, spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, te sien by 'n aantal uitstekende volstruisskouplase rondom die dorp.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid van 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met verskeie bedtipes. Elke kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer asook 'n privaat ingang wat na die binnehof lei. Boonop bied die kamers 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of op die patio of in die tuine ontspan. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en gratis WiFi in. Hierdie B&B gebruik sonkrag.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Kangogrotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, wildkyk en voetslaanroetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Franz L
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. What a wonderful stay at the Argyle B&B. Lovely room with a very clean bathroom. The owner made us feel so at home,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Doug G
5.0
Good. All good, enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Heinrich S
Besigheidsreis
5.0
More than enough. It was very nice. I will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jan G
Saam met vriende
5.0
Very nice. Will most definitely be back. Hosts were kind and helpful. Very homely. Great breakfast. Perhaps a good idea to mention the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Marina B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekker, lekker! Baie lekker gebly. Lekker geslaap en lekker ontbyt geëet. Gasvrou uitstekend!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Raubenheimer Drive, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Argyll B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Raubenheimer Drive, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c481d8dcc027558b0c851e3a312286a6fbdc8da0fd072af76a15d79138bde3a60ec04d08cf6e83fbd2f09e53d2d955891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 2 Raubenheimer Drive Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6085307 22.2071862
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang