Successfully reported

Arikreukel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Juanita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly met baie mooi uitsigte oor die see! Dit het aan alle verwagtinge voldoen. Alles is daar wat nodig was om so 'n groot groep te kan hanteer. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia Lynnette F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier gewees. Dankie julle, dit was baie lekker. Stel voor hulle moet verwarmers in die huis sit. Die plek is baie koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneen C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik! Heerlik gebly, baie oulike plek! Goeie kommunikasie. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lekker. Lekker, dankie. Braai maar net nie op 'n lekker plek nie. Stel 'n los braai voor op die onderste stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Het dit baie geniet. Ons het, dankie, was 'n goeie sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Gemaklike vakansie by die see. Lekker naby see, publieke parkeerarea kan soms bietjie raserig wees deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Goeie ligging, eenheid kort opknapping en vernuwing. Uitstekende ligging, pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang, alle reelings goed deurgegee en georganiseerd. Slegs 2 badkamers vir 4 kamers regverdig nie die prys nie. Kamers se matte is oud en het 'n reuk. Daar is slegs 1 stort wat baie klein en ongemaklik is, en die ander badkamer se bad is ook baie klein.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Heerlike kuier vir 'n groot gesin met 'n wonderlike uitsig. Moderne, maar tog gemaklike woning. Ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

The perfect venue for young children that love being on the beach. A completely relaxing atmosphere, with the wonderful view of the sea right on our door step. Spectacular sunrises and sunsets and so special being in the cove.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantasties, ontspannend, baie netjies en vriendelik. Voorwaar aan te beveel. Ek sal heeldag sit en skryf, glo my vry, dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 188
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 188
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 188
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb184c26d020034fc83330a35d9c9185eab9d7872e9e5b7a04dd10568936b432dc8024eec7ee2291cbb29c290bbc178205bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750 nouVanaf R3 188 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Uitspanning Street Arikreukel 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053370254391 22.393572406746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang