Successfully reported
+31

Arikreukel

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 R3 358 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Arikreukel is 2 pragtige villas op die seefront in Heroldsbaai. Elke villa bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan en op die berge, en het ’n ruim sondek.

Elke woonstel het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en beskik oor 'n kombuis, sitkamer, eetarea, 'n ruim stoep en ingeboude braaigeriewe. Elke kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Daar is ook TV's met sekere DStv-kanale in die sitkamers.

Die ligging is ideaal vir reisigers wat die Tuinroete en alles wat dit het om te bied, wil verken terwyl hulle 'n vakansie by die see geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juanita L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly met baie mooi uitsigte oor die see! Dit het aan alle verwagtinge voldoen. Alles is daar wat nodig was om so 'n groot groep te kan ha...
Sien meer
Okt 2025
Letitia Lynnette F
5.0
Heerlike kuier gewees. Dankie julle, dit was baie lekker. Stel voor hulle moet verwarmers in die huis sit. Die plek is baie koud.
Mei 2025
Aneen C
5.0
Heerlik! Heerlik gebly, baie oulike plek! Goeie kommunikasie. Sal vir seker aanbeveel.
Aug 2024
Ryno A
Besigheidsreis
5.0
Het dit baie geniet. Ons het, dankie, was 'n goeie sakereis.
Feb 2024
Gert R
Gesin met tieners
4.8
Gemaklike vakansie by die see. Lekker naby see, publieke parkeerarea kan soms bietjie raserig wees deur die dag.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
R 3 950 R 3 358
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 950
R 3 950 R 3 358
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 950
R 3 950 R 3 358
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb184c26d020034fc83330a35d9c9185eab9d7872e9e5b7a04dd10568936b432dc8024eec7ee2291cbb29c290bbc178205bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 950 nouVanaf R3 358 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Uitspanning Street Arikreukel 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053370254391 22.393572406746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang