Arikreukel
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
 - Geen kinders
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R3 750R3 188 per nag (plek vir 8) 
Beskrywing
            Arikreukel 1 en 2 is 2 pragtig gemeubileerde villa's aan die strand wat op die strand in Hearoldsbaai geleë is. Elke villa bied unieke uitsigte oor die Indiese Oseaan en berge wat vanuit die gerief van 'n ruim sondek geniet kan word. 
Elke woonstel bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en bestaan uit 'n kombuis, sitkamer en eetarea, asook 'n ruim stoep en ingeboude braaigeriewe. Elke kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Bykomende kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer in. 
Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete en alles wat dit bied wil verken terwyl hulle 'n seevakansie geniet. 
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maritza Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 122
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - Gaste dink Arikreukel het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 16 volwassenes
 - Geen kinders
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanning Street, Arikreukel, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang