The Annex
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Anneks is geleë op die eienaar se eiendom in Robertson, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, langs die bekende Kaapse Roete 62. Verken die Robertson Wynvallei, bekend as die "vallei van wyn en rose", omring deur die Langeberge, pragtige valleie, eindelose wingerde en 'n lappieskombers van plaasgrond.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte bed, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n privaat buitebinnehof vir gaste se eksklusiewe gebruik.
Die kombuisie bevat 'n induksiestoof, yskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Veilige parkering word voorsien. Die eenheid is ideaal vir paartjies en sakereisigers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 41 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink The Annex het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang