Successfully reported

Arniston Spa Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sprokies, lieflik en definitief die moeite werd. Ons het elke oomlik geniet by die hotel! Die kamers is prentjiemooi, die staf is vriendelik! Aandete in die restaurant was uit die boeke en die ontbyt was 'n droom! Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing and warm. The place was neat and we had enough coffee and tea for the night. We were also spoiled with a chocolate on our pillows. The breakfast was a 5-star breakfast; it was super lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik vriendelike diens, ongelooflike ligging. Ongelooflik lekker gebly, pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf, vriendelike personeel, skoon hotel en ’n pragtige dorpie. Ons verblyf by Arniston Hotel was heerlik. Die personeel was besonder vriendelik en behulpsaam, en die diens het ons regtig tuis laat voel. Die ontbyt was uitstekend met ’n groot verskeidenheid om van te kies. Die hotel self, sowel as ons kamer, was netjies en baie skoon. Arniston is ’n pragtige, oulike dorpie en ons het dit baie geniet om dit te verken. Op aanbeveling van die personeel het ons die grot tydens laagwater besoek net voor ons vertrek – ’n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Absoluut heerlik! Uitstekende diens, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en rustig. Kos is fantasties, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

N stukkie hemel op aarde. Personeel vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 10/10. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was wonderlik. Dit was baie lekker en ons het elke oomblik geniet. Baie dankie aan Zaiden, een van die bar manne, hy het ons elke keer welkom laat voel as ons daar inloop. Hy het so mooi gesorg dat ons kos by die kamer aankom. Hy is baie, baie goed in sy werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Arniston hotel sal ons weer sien! Heerlik - vandat ons daar ingeloop het - puik diens, skoon kamers en die kos in die restaurant - uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Beach Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf497a0d3b5eb86b7c3311f3e3ca7bdf5b43396e115ed89d349ec0ed5180cb3160177571da458180b823f5c1ac7724f9310fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 1 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.667448145894 20.23158878088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang