Successfully reported

Arotin Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Grant P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Lekker bly plek vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe. Het lekker gebly by Arotin. Vriendelike mense en pragtige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pragtige plek met vriendelike diens. Baie lekker gebly, en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf
3.4
Apr 2025

Baie stil en rustig en mooi bosveld omgewing. Plek is so-so. Kan sien die eenheid was lanklaas gebruik. Duidelik dat onderhoud nie gedoen word. (Stort seep houer hang los, aircon werk nie, lounger kussings geskeur). Game drives nie meer beskikbaar. Wi-Fi sein baie swak en kortaf. Overall is plek en tuine netjies. Kan stap en voëls kyk. Totaal overpriced om tarief per persoon te charge ipv eenheid prys.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Duvan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie lekker verblyf en rustigheid by die lodge. Rustige en netjiese verblyf, kamergrootte is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisile S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

It was beautiful and friendly staff. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Perfect - Steve is awesome. Exceptional service from the owner Steve. Planning to go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kefilwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We neese to recharge from our hectic lives in Johannesburg and Arotin Game Lodge managed to do that. The staff at Arotin is so friendly and they made us feel at home. Steve checked on us several times to make sure we were at ease, encouraging us to take a walk to the resort park and dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpinane Catherine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Tranquility. Good place to unwind. Had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Lekker gerus. Ons het baie lekker gekuier en gerus. Personeel was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie mooi en gerieflike plek. Met bietjie ekstra hulp sal die plek meer as 100 sterre kry. Baie mooi en gerieflike plek. Ruim en kan maklik beweeg. Beligting kan bietjie beter - kamers donker en sien nie mooi as jy sigprobleme het. Sal ook aanbeveel dat kerse en blakers of dalk ander tipe beligting ingesit word vir wanneer die krag afgaan. Het na 12:00 ingekom en die krag was af a.g.v. storm. Daar was egter geen flitse of kerse en blakers en moes noodgedwonge mense vir hulp opklop - dit terwyl dit buite erg reën. Dak in ons kamer het ook gelek. Verder is die plek pragtig met diere - glo as dit nie reën sal dit nog lekkerder wees om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hesmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 10 Of the farm Krokodilpoort, 418 JQ, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOTkzNjEyLWFiZTgtNDM2OC04NGFlLTFjZDhlNTJiOTRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Section 10 Of the farm Krokodilpoort 418 JQ 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561936111111 27.771497222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang