Successfully reported
+17

Arotin Game Lodge

Wildsplaas
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 29 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 10 Of the farm Krokodilpoort, 418 JQ, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 400 R934 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arotin Game Lodge styg helderder, hierdie keer in die provinsie Noordwes. Diep in die Bos, ons tweede boskamp, geleë tussen die berge spog met 'n oorvloedige Fauna en Flora met meer as 10 spesies wildsbokke, 'n ongerepte omgewing vir beide natuur- en voëllewe-entoesiaste. Dan uiteindelik ons venue saal wat uitkyk oor die hooflodge damstel in 'n aangelegde tuin van groot inheemse bome, wat dit 'n perfekte trou-venue maak.

Ons het 5 selfsorg-eenhede wat bestaan uit 'n dubbelbed en badkamer met sitarea en kombuis. 'n Ten volle toegeruste kombuis in die plaasstyl naby die Lapa, bied 'n perfekte omgewing om medegaste en vriende te ontmoet.

Geleë tussen die berge en grens aan die Krokodilrivier, is Arotin Game Lodge trots op volop Fauna en Flora met meer as 10 spesies wildsbokke, insluitend Swartwitpense en Goue Wildebeeste. Daar is meer as 100 verskillende inheemse bome, 'n perfekte omgewing vir beide natuur- en voëllewe-entoesiaste.
Wildkyk- en Teelprogram

Ons bied daagliks gratis wildkyk-safari's aan inwonende gaste rondom die reservaat en in die berge. Die een uur se ry sluit ook 'n besoek aan die Swartwitpens-teelkampe tydens voertyd in. 'n Moet sien en moenie jou kamera vergeet nie. R50 per volwassene, kinders is gratis.

Ander doendinge sluit staproetes, baarshengel, boogskiet (op ons veldreeks) en 'n swembad in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hesmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Section 10 Of the farm Krokodilpoort, 418 JQ, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Arotin Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 10 Of the farm Krokodilpoort, 418 JQ, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOTkzNjEyLWFiZTgtNDM2OC04NGFlLTFjZDhlNTJiOTRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Section 10 Of the farm Krokodilpoort 418 JQ 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561936111111 27.771497222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang