Around the Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Egmont Road, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Around the Corner is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Perridgevale en bied ontspannende, gerieflike verblyf aan 'n enkelreisiger of paartjies wat oornag- of naweekverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad. Die slaapkamer het ook 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die kombuis is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.
Around the Corner is bied maklike toegang tot Greenacres, Greenacres-hospitaal, Mercantile-hospitaal en St. George's-hospitaal. Dit is ook gerieflik naby die Newton Park-swembad en bekende skole soos die Hoërskool Collegiate, Grey en Andrew Rabie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Egmont Road, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Around the Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Egmont Road, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang