Successfully reported

Arpa Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Pavel U
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent. My stay was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
You are always welcome.

Joseph O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker ervaring. Pragtige plaas met wonderlike staproete na die groete toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very welcoming, neat and a relaxing environment. Totally off the grid with Eskom. The owner is very welcoming and hands-on with your stay, making sure everything is working. Also close to Clarens, less than a 30-minute drive. Spectacular views of mountains. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Beautiful peaceful farm away from the hustle and bustle. Had a really lovely, peaceful weekend. Stunning views, beautiful star gazing, rowing on the little dam, walks around the area and hiking to the top of the koppie. The accommodation is comfortable and tidy. Christo was a great host. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly by Arpa in die Uilhuis. Was so lekker rustig, goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig verblyf. Stil en rustige omgewing en mooi uitsigte. Skoon netjiese plek, veilige, vriendelike en behulpsame personeel, net 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Dankie Rika Julle is altyd welkom. Christ

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties. My no. 1 plek vir rus en saligheid vir die siel. Naby aan die Lesotho-grens en Clarens - Golden Gate. Ek verkies die solar, gas en hout vir braai. Lekker om weg te wees van Eskom vir 'n dag of 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Beeldskone uitkyke. In die besige tyd waarin ons tans leef vol tegnologie, was hierdie perfek vir ons gesin! Geen TV of WiFi nie. Net plaas en die natuur. Sylvester het gesorg dat die donkie altyd gestook was in die aande en oggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Dankie Juan Julle is altyd welkom. Arpa is daar vir gaste om net weer een te wees met die natuur. Weg te kom van die gejaag. Om julleself en gesin weer te vind.

Ilze K
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Gesondste dam wat ek al beleef het. Sonsondergange asemrowend. Lekkerste damverblyf wat ek al gehad het. Die voëllewe was onbeskryflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Dankie. Jy is altyd welkom. Uilhuis is op die perfekte plek.

Dawie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Lekker naweek - plaaskuier atmosfeer. Rustige atmosfeer. Voel soos plaas. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Farm 203, District Fouriesburg, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang