Art Gallery Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 952, Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf in Haenertsburg, perfek vir paartjies en sakereisigers, en dit is 'n ideale oornagplek vir diegene wat op pad is na die Krugerwildtuin.
Die luukse kamers het elk 'n dek met berguitsigte. Vinnige en stabiele Wi-Fi sowel as satelliet-TV word voorsien. Gaste het hul eie privaat kameringang en 'n hek-afstandbeheerder vir gerieflike toegang tot gratis, veilige parkering.
'n Rugsteunkragopwekker kan op gerieflike tye in die geval van 'n kragonderbreking gebruik word, alhoewel dit slegs krag vir ligte verskaf, geen ketels, verwarmers of geisers nie.
Haenertsburg is 'n baie skilderagtige dorpie in die berge en bied baie aktiwiteite, insluitend uitstekende staptogte en wandelpaaie en van die beste bergfietsroetes in die land. Bergfietse kan gehuur word indien nodig. Die ritslyn deur 'n pragtige vallei en kloof is baie gewild. Forelriviere en damme is beskikbaar vir die visserman.
Let asseblief daarop dat Charlie die kat op die eiendom woon en soms gaste tydens hul verblyf kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 952, Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Art Gallery Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 952, Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang