Art Nebula Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R610 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Art Nebula Guest House is in Parys, 'n oorddorp in die Vrystaat geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die gastehuis bied gaste die keuse van 2 pragtig ingerigte slaapkamers in die hoofhuis en 'n 2-slaapkamerwoonstel.
Die kamers in die hoofhuis deel die eetarea wat geskik is vir 6 gaste, en die sitkamer is ingerig met 3 rusbanke. Die hoofhuis beskik ook oor 'n patio, tuin en braaigeriewe vir gemeenskaplike gebruik.
Veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Art Nebula Guest House is net oorkant die Afridome-skougronde. Parys bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, en rivier- en witwatervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Art Nebula Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang