Aruba Breeze 09
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 560 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aruba Breeze 09 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Aruba Breeze-kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n vakansiehuis op die water.
Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en dit sluit 'n wasmasjien in.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 2 leefvertrekke en 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel. Die eerste sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die tweede sitkamer is toeganklik deur die derde slaapkamer en is ingerig met gemaklike sitplek. Albei die leefvertrekke bied toegang tot 'n balkon wat met 'n etenstafel en 'n braai ingerig is. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die kanaal, veilige parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 172
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Aruba Breeze 09 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince Drive, Unit 9, Aruba Breeze Complex, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang