Successfully reported
+15

Arvore De Sombra

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 53 Steven Masango Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arvore De Sombra, wat skaduboom beteken, is in Belfast geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en groot toegangsweë.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eenhede is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ander kenmerke sluit verwarmers, handdoeke en toiletware in.

Die eenhede word daagliks gediens en 'n wasgoeddiens, sowel as ontbyt, aandetes en kospakkies, is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die hele eiendom is geëlektrifiseer en baie veilig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Alana P
Saam met vriende
5.0
Gasvry. Betroubaar. Veilig. Heerlik oorbeslaap. Veilige parkering, WiFi, koffie, melk, suiker. Baie skoon. Sal weer van hulle gebruikmaak.
Jul 2025
Cobus B
5.0
Sal aanbeveel. Alles was soos verwag. Sal dit beslis aanbeveel.
Nov 2024
Thembi M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was safe, warm and great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
David L
Saam met lewensmaat
5.0
Just the best experience. Very welcoming owner. A good place for holidays not far from amenities: Debonairs, Spar.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Kholofelo N
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Nice and the host was welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 53 Steven Masango Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Arvore De Sombra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 53 Steven Masango Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXbd5X4li1Dy8R2CnbQdDYroCAPG3oovRJ22OGrbHbqU2Ra8Ueo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 53 Steven Masango Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-14:00 09:00 -25.696033909516 30.032114343365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang