Successfully reported

Asamè @ Oppi-Rivier

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Dina J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very clean and a safe place to stay. The room was clean and had everything you need. The TV didn't connect to the channels. It was searching the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paballo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great place. We had a great stay, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige plek en aangename verblyf. Baie dankie vir die gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons verblyfprobleem uit te sorteer. Ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het rustig kon kuier en heerlik geswem in die swembad. Mooi skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvry en baie vriendelike omgewing. Als baie skoon en pragtige, goed versorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oorslaap plek. Pragtig by die rivier. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné E
1 nag
4.6
Jun 2025

Netjies en skoon, baie stil, sal weer daar oorbly. Kamer baie netjies en skoon, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Great place to break a long journey. Great hospitality. Room was standard but with all that was needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakkie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Netjies en rustige atmosfeer. Was baie impressed met die slaapplek, rustige atmosfeer, is nie lastig geval met die verhuurders. Personeel was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Lekker gebly so teen die rivier. Ons het baie lekker gebly. Was hier vir werk so het regtig net 'n bed nodig gehad. Sal volgende keer 'n visstok saambring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0778cf4f35b9eea358fee9b55ab4f5ace25b75ccc40e21641c8762625137cf0e7082a1fb1a7bb385cd8c9c4469c25d3a00ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 21 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -27.910279075305 25.178515413366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang