Ascott Manor
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Galway Street, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Ascott Manor is geleë in Scottburgh, 'n kusoord langs die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die ruim vakansiehuis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed, en die aparte badkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die huis sluit ook 'n binnenshuise braai-area in.
Gaste kan buite in die tuin eet, ontspan om die vuurput, of 'n verfrissende swem in die swembad neem. Vir ekstra privaatheid het die huis 'n privaat ingang en word dit deur 24-uur-sekuriteit beskerm.
Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit in Scottburgh-strand, Freeland Park-strand en Scottburgh Gholfklub. Die naaste lughawe is Margate-lughawe, 81 km vanaf Ascott Manor. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Galway Street, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Galway Street, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang