Successfully reported
+31

Asem-Skep

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Karen Slot, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Asem-Skep is in Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap en bied 'n ontspannende wegbreek in 'n omgewing met koel seelug en 'n pragtige strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ruben N
Saam met vriende
5.0
Heerlik en onvergeetlik! Ons het elke oomblik geniet – van die gasvryheid en rustige atmosfeer tot die pragtige omgewing. Dit was die perfekte plek om...
Sien meer
Sep 2025
Mike G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Stil. Baie lekker gebly. Huis was skoon en netjies. Alles was beskikbaar en meer. WiFi ook.
Sep 2025
Ria S
Saam met vriende
5.0
Amazing. We loved the place. Warm, inviting and comfortable. We loved the private hot tub and easy location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Belinda D
Saam met vriende
5.0
Quiet and peaceful with beautiful fynbos surrounding the property. Very quiet and peaceful. Well thought-out accommodation with everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Cornel N
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die huis kom niks te kort nie. Ons sien uit om gou weer terug te kom.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Karen Slot, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asem-Skep het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Karen Slot, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5d188bd616918339181fdd76711603b17566cb54bca0fd0af719c4a201f2e2ba07e08c2fbc7728c07c1d505b3b07c4187b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 17 Karen Slot Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.805858110332 20.037648033158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang