Successfully reported
+54

Ash River Lodge B&B

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 723 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ash River Lodge B&B is in die natuur- en kultuurryke dorpie Clarens geleë en spog met skouspelagtige uitsigte oor die berg Horeb en die Malutiberge. Die lodge is naby alle geriewe, asook verskeie winkels en restaurante geleë. Clarens is die Vrystaatse juweel en kunshoofstad van Suid-Afrika.

Die verblyf bestaan uit 11 kamers, waarvan 7 dubbelkamers, 3 tweepersoonskamers en 'n wittebroodsuite is. Alle kamers is en suite, het privaat ingange en is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe en meer. Elektriese komberse word voorsien vir die uitdagende wintertemperature in Clarens.

Ontspan op die uitgestrekte 100vkm-dek met manjifieke berguitsigte en 'n sentrale kaggel, maak gebruik van die gemeenskaplike sitkamer met volledige DStv en groot kaggel of kies 'n tydskrif of boek uit die uitgebreide biblioteek. Daar is skadu-motorafdakke beskikbaar.

Clarens bied 'n magdom doendinge en besienswaardighede in die onmiddellike omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johan Scholtz S
Saam met lewensmaat
5.0
Die elektriese komberse en verwarmer in die kamers was 'n lekker bonus. Ons is vriendelik verwelkom al was ons bietjie vroeg. Die dekor is pragtig en ...
Sien meer
Jul 2025
Alti K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en rustig. Kuier altyd lekker daar!
Jun 2025
Stéphan B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig en puik diens ontvang. Lekker geslaap! Lekker warm gekry! Lekker ontbyt ontvang! Definitief die moeite werd.
Mei 2025
Augustus M
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! Baie lekker gebly. Daar kan gekyk word na die binne deur in kamer 9, dit is nie stewig vas nie en veroorsaak steuring snags.
Apr 2025
Jacques G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike mense. Mooi uitsig. Netjiese plek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lallies Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 257

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 723 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ash River Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 723 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx5bqZjXIPzsqaK7kJllUi7fLfcYDAm12IpD6nh1joQtBlPLGAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 723 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519907 28.420464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang