Successfully reported

Ash Tree @ Wolk Ventures

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Hans G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Het die verblyf geniet. Lekker stil area. Die foto's van Ash Tree @ Wolk Ventures is 'n akkurate voorstelling van wat jy met aankoms gesien het. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Comfortable, spacious, all we needed. Our stay was lovely, friendly welcome and exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tisanie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Die huisie is baie gelieflik geleë. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is baie mooi. Alles is baie mooi aan ons verduidelik toe ons daar aankom. Die huisie is baie skoon en netjies. Die gasheer was ook baie tegemoedkomend. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Voldoende vir 'n enkele oornag. Ash Tree was voldoende vir die nag se oorblyf op ons reis. Dit is 'n losstaande woning op mense se plot. Die omgewing is pragtig en dit was maklik om te kry, hoewel 'n aanwysing by die tweede afdraai sou help. Die huisie is skoon en netjies met al die nodige geriewe en privaat. Funksioneel maar nie noodwendig esteties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard C
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Skoon en netjies. Die verblyf was skoon en netjies en die gasheer was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Goeie oornag plek naby Howick. Dit is duidelik nog nuut, maar ek kan sien dat die geriewe op kwaliteit gebaseer is. Daar kort egter nog 'n hele paar goed, maar dit sal beslis oor tyd 'n goeie oornag plekkie wees. Byvoorbeeld, geen spieëls in kamers nie, terwyl dit die enigste plek is om hare droog te blaas. Te min kragpunte. Was bitter koud, maar geen verwarming nie. Nogtans, was dit die moeite werd. Voel net bietjie of mens in agterplaas bly. WiFi, maar dit werk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Ash Tree @ Wolk Ventures
Thank you for your feedback. We will definitely look at installing mirrors in the rooms and getting a heater. We apologise for the WiFi not being available. As we had a terrible storm prior to your visit, the whole area was affected and unfortunately, networks all around were down. This has been addressed and should be in working condition for your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wendy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post Road, 13 km from Howick, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad3eaf288e02ca499aa0e85547079e48838c2b7e694e4dcd297f49c0a04934cc4edfdcf980ba155c22964ba8d7512033088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Currys Post Road 13 km from Howick 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.393349971584 30.177546332541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang