Successfully reported
+16

Ashanté Boutique Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 583 Bulshoek Farm, Part 1 R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ashanté Boutique Retreat is 'n afgesonderde eko-reservaat langs die ongerepte oewers van die Olifantsrivier in Clanwilliam, in die Wes-Kaap.

Hierdie kajuit, wat nie van die elektrisiteitsnetwerk gebruik maak nie, bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamer, 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n tweerigting-kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, koffiemasjien en ketel.

Die leefarea lei na 'n oordekte patio met braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad. Gaste kan die rustigheid van voëlkyk en sterrekyk geniet, of meer avontuurlustige aktiwiteite soos rotsklim, visvang en staande roei op die rivier aanpak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gabi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 583 Bulshoek Farm, Part 1 R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashanté Boutique Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 583 Bulshoek Farm, Part 1 R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA398e929187da055e949f18e0931b51eb9390846db5770ceb278edefd93891718db2b8e23748fca7fe9ff876d00216dc3bf60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 583 Bulshoek Farm Part 1 R363 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.985917 18.778475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang