Successfully reported

De Rustica Stable Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Loretta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stay. A fabulous spot en route home from the Northern Cape. Amanda is a great and helpful host. The decor and additional touches are lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kan De Rustica Stable Stay ten sterkste aanbeveel. Ons het onlangs die voorreg gehad om een nag by De Rustica Stable Stay oor te bly, en dit was ’n wonderlike ervaring van begin tot einde. By ons aankoms is ons hartlik en vriendelik deur ons gasvrou, Amanda, ontvang – iets wat dadelik ’n warm en verwelkomende atmosfeer geskep het. Die verblyf self was uiters skoon, netjies en gerieflik, met alles wat ’n mens nodig het vir ’n rustige aand. Die beskikbaarheid van braaigeriewe en die voorsiening van brandhout was ’n baie aangename bonus wat ons verblyf nog meer gesellig gemaak het. Verder was dit baie handig dat ons toegang tot WiFi gehad het, wat ons verblyf gemaklik en modern laat voel het sonder om die rustige plaas-atmosfeer te verloor. Ons kan met oortuiging sê dat De Rustica Stable Stay die perfekte kombinasie van gasvryheid, netheid en gerief bied. Ons sal dit beslis aanbeveel aan enige reisiger wat in die omgewing verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Alles skoon en netjies. Net. Kamers ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker, rustige en baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly, net vir 1 nag, maar alles het aan ons behoeftes voldoen. Het lekker gebraai die aand, met hout wat voorsien was en met 'n pragtige uitsig vanaf die stoep. Ons het ook die Olyfplaas besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kamer was lieflik en pragtig. Goed uitgedink en perfek toegerus. Ons het baie gebly. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Net lekker gewees. Was heerlik om daar te bly en sal dit aanbeveel. Die uitsig is so mooi met sonsopkoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige Rustica! Ons was baie hartlik en vriendelik ontvang deur Amanda! Die kamers was gerieflik en het alles bevat wat ons nodig gehad het! Ons kamer self kon net 'n klein asdrommetjie gehad het, maar verder was die kamer en badkamer baie skoon, die stortwater lekker warm en die area perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokgwetsi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

True beauty. Exceptional, absolutely a great trip and experience. Left rejuvenated and content; honestly, the best way to enter 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Rustica Stable Stay
Thanks Mokgwetsi

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Karoo op sy beste op die Olyf Plaas. Meer as waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam met alles en enigiets wat ons nodig gehad het. Vir seker 'n plek waar ons weer sal wil bly. Die swemdam en Aircon was 'n wonderlike lafenis in die Karoo-hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Rustica Stable Stay
Dankie Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7GC5h4uLDReXQu1ZEoV3oYUc64kkdzArI9vC52YsPbyot245sG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang