Successfully reported
+59

De Rustica Stable Stay

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Rustica Stal Stay is geleë op 'n plaas, voorheen bekend vir sy geliefde perde, aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die klein dorpie De Rust. Dit is net 34 km vanaf Oudtshoorn, die Volstruishoofstad van die Wêreld en 10 km vanaf Meiringspoort, die poort wat die Klein Karoo en die Groot Karoo verbind.

Verblyf word gebied in 7 gerieflike dubbel- of tweelingstalkamers, elk met 'n en suite-stort met 'n toilet, wasbak en komplimentêre geriewe. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit, 'n yskassie en 'n waaier. Elke kamer maak oop na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele.

Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, en alle kooktoebehore, asook 'n braai-area met gemaklike sitplek.

De Rustica Stable Stay bied skilderagtige uitsigte. Doendinge in die omgewing sluit fietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Loretta T
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. A fabulous spot en route home from the Northern Cape. Amanda is a great and helpful host. The decor and additional touches ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan De Rustica Stable Stay ten sterkste aanbeveel. Ons het onlangs die voorreg gehad om een nag by De Rustica Stable Stay oor te bly, en dit was ’n wo...
Sien meer
Aug 2025
Francois C
Saam met vriende
5.0
Alles skoon en netjies. Net. Kamers ruim en skoon.
Aug 2025
Natie L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustige en baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly, net vir 1 nag, maar alles het aan ons behoeftes voldoen. Het lekker gebraai die aand, me...
Sien meer
Apr 2025
Annaleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was lieflik en pragtig. Goed uitgedink en perfek toegerus. Ons het baie gebly. Ons het heerlik gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Rustica Stable Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7GC5h4uLDReXQu1ZEoV3oYUc64kkdzArI9vC52YsPbyot245sG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang