De Rustica Stable Stay
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Rustica Stal Stay is geleë op 'n plaas, voorheen bekend vir sy geliefde perde, aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die klein dorpie De Rust. Dit is net 34 km vanaf Oudtshoorn, die Volstruishoofstad van die Wêreld en 10 km vanaf Meiringspoort, die poort wat die Klein Karoo en die Groot Karoo verbind.
Verblyf word gebied in 7 gerieflike dubbel- of tweelingstalkamers, elk met 'n en suite-stort met 'n toilet, wasbak en komplimentêre geriewe. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit, 'n yskassie en 'n waaier. Elke kamer maak oop na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele.
Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, en alle kooktoebehore, asook 'n braai-area met gemaklike sitplek.
De Rustica Stable Stay bied skilderagtige uitsigte. Doendinge in die omgewing sluit fietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
- Gaste dink De Rustica Stable Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 33 of Farm Oude Muragie, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang