Successfully reported

Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
De Villiers H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Slegs oornag op pad na 'n lughawe. Mooi en lekker skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik en ontspanne. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Melinda, thank you for your awesome review, much appreciated. Hugs, Ashley

Sonette T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Die woonstel is baie mooi ingerig en het 'n pragtige uitsig. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raedun M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Oor die algemeen goeie verblyf. Die verblyf was goed, pragtig geleë. Vir ons was die stap van die parkeerarea net elke slag 'n missie, in aggenome dat ons beide nie so flink soos vroeër is nie. Dan was van die handdoeke stukkend/verslete wat geheel en al nie by die beeld van die eenheid gepas het nie. Ek dink ook die dae van klein badhanddoekies is lankal verby en verwag besoekers lekker groot badlakens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hj L
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtig, skoon en luuks. Baie lekker. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Thank you, Willna, for your awesome review. I'm so glad you enjoyed the sea view. Hugs, Ashley.

Anja B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wonderlike paar aande! Dankie Ashley! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Thank you Anja; it's our pleasure. We're so pleased that you had a wonderful few nights. We look forward to hosting you for a bit longer next time. Hugs, Ashley

Joaline K
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Just perfect. Was so lovely. We enjoyed every moment; it was awesome. We enjoyed the view, the apartment and everything. Would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Joaline, thank you for your review. It is wonderful when guests feel comfortable in our apartments. So pleased that you loved the views. Hugs, Ashley

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Beautiful setting. Very nostalgic. It was a very good stay. Enjoyed it thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Thank you Marietjie for your review. I'm so pleased that you and your friends enjoyed your stay. We hope to host you again. Hugs, Ashley

Dudley F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wow! What an awesome place! 7-Star accommodation with so many extras! Ashely is an amazing hostess and person! Wish we had booked longer! Very highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Wow Dudley, what an awesome review; thank you so much for the detailed review. It is wonderful when a guest affirms and appreciates our apartments. We hope to host you again! Hugs, Ashley.

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ruim vertrekke, keurig gemeubileer, voldoende (meer as genoeg) koffie/tee en beskuit om die dag mee te begin, fantastiese uitsig. Hierdie akkommodasie het ons beste verwagting oortref. Dis ruim, luuks, minimalisties, dog voldoende gemeubileer, genoeg stoorplek vir klere. Kombuis het alles wat mens nodig het, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409
Thank you John for your detailed review. Guests like you make all our efforts worth it. Your affirmation and appreciation is hugely appreciated. Hugs, Ashley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 725
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 725
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 409, Welgelegen Apartment, 46 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b6a7bd081410ce7dcee672f466e7dc9240c2ddde3b0e8bf44888a681c895efc5c4d99271cb454e4ecd1cdd68edf5e681c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 Unit 409, Welgelegen Apartment 46 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.121233 18.831177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang