Successfully reported
+31

Ashwood Boutique Hotel - The Ridge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Jac Van Rhyn Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ashwood Boutique Hotel - The Ridge is 'n gastehuis in 'n rustige omgewing in Universitas Ridge, Bloemfontein. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat en Bloemfontein se sakekern.

Verblyf is beskikbaar in Executive-suites en 'n Presidensiële Suite, wat elk privaat en suite-geriewe en 'n privaat stoep het. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, kroegyskassie, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Kinders is welkom indien dit vooraf gereël is.

Gaste kan daagliks ontbyt in die eetkamer geniet. Ander maaltye kan vooraf bestel word.

Ashwood the Ridge bied geriewe vir konferensies, vergaderings, werkswinkels en opleiding. Die ervare span sal die vertrek volgens jou vereistes versier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dorothy/David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Jac Van Rhyn Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Ashwood Boutique Hotel - The Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Jac Van Rhyn Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8ed2ff387c56e2ec9d955767f9e3e809aea701824b611c541e12efa2dd9b42a6eb13f48c8e461838c2c74cc12f90d3f929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 23 Jac Van Rhyn Street Universitas Ridge 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.09532 26.17512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang